In gesprek met…

In Franz Josef ontmoet ik vele ongelofelijk leuke mensen. Zo ontmoette ik op mijn eerste dag Shani, uit Zuid Afrika. Een jaar geleden emigreerde zij naar Nieuw Zeeland vanuit Port Elizabeth. Na een paar interessante gesprekken besloot ik een interview met haar te doen voor fartravels. Het interview is in het Afrikaans.

Aangezien Zuid Afrikaans en Nederlands veel op elkaar lijken heb ik besloten het interview in het Afrikaans te doen. mocht je er nou helemaal niks van snappen dan kun je onderaan de link vinden naar het Engelse interview. Een paar vertaalinkjes:
Ek = Ik     Baie = Zeer     Kuier = Bezoeken     geleenthede = mogelijkheden       se = zeggen

Wie ben je en waar kom je vandaan?

My naam is Shani Kotze, Ek het gewoon in Port Elizabeth, Suid Afrika. Ek woon tans in Frans Josef, Nieu – Seeland waar ek werk as “n kelnerin by die Te Waonui Hotel. Ek is ook besig om Kinder sielkunde en onderwys hulp te studier terwyl ek die pragtige Nieu-Seeland verken.

Wanneer en waarom ben je verhuisd uit Zuid Afrika?

Ek en my gesin het “n jaar gelede na Nieu-Seeland verhuis en ons is baie gelukkig om nou Residente van die mooi land te wees. Suid Afrika is ‘n baie mooi land, maar onlangs is daar baie politieke probleme wat dit moielik maak om goeie geleenthede te kry op studie en werksvlak. My pa het besluit da tons Nieu-Seeland toe moet verhuis, en na ‘n paar maande van beplanning en werk soek, het ons na Christchurch verhuis.

13697227_10154296292023864_8986615269618998515_nZou je jezelf een vluchteling noemen?

Nee ek twyfel, Ek kan enige tyd terug gaan Na Suid Afrika, en ek sal graag gaan kuier, maar vir nou is Nieu – Seealnd my huis, maar ek sal altyd life bly vir my moeder land.

Zou je ooit weer in Zuid Afrika willen wonen?

Ek twyfel of ek sal terug trek na Suid Afrika, ek sal defnitief soveel as moontlik gaan kuier, maar hier is baie opwindende geleenthede in Nieu-Seeland wat my vir nog lank gaan besig hou.

Kun je een voorbeeld geven van vervelende dingen die er gebeuren in Zuid Afrika?

In my opinie, is die ergste aspek van Suid Afrika die feit dat niemand gelyk is nie. Almal word nie dieselfde behandel nie en almal kry nie dieselfde geleenthede om te verbeter nie.

Is het veilig voor blanke mensen?

Ek sal nie se dat dit net vir blanke mense onveilig is nie, daar is baie nie-blank mense wat ook sukkel onder die politieke oneregverdigheid.

Wat is je favoriete plek in Zuid Afrika?

EK het grootgeword in ‘n klein dorpie, Hartenbos in die Wes- Kaap. Ek het die beste tye daar gehad en dit is beslis een van die mooiste dorpe in Suid Afrika.

Lopen er echt olifanten in je achtertuin? Hoe vaak zie je de big 5?

haha, Ek was al so baie die vraag gevra, maar nee, ons het nie leeus en olifante in ons agter jaard of strate nie. Ons het baie meer wild wat vry rondloop as byvoorbeeld in Nieu-Seealnd, maar die groot 5 sal jy net kry in die wildtuin.

Mis je de natuur daar?13781992_10154296298753864_4848701735288502314_n

Ek mis dit om op vakansie te gaan end an sien jy ape of bokke langs die pass. Dit is vir my baie interresant hoe daar so baie natuur in Nieu-Seeland is maar tog nie baie wild lewe nie.

Welke talen spreek je?

My moedertaal is Afrikaans, en my Tweede taal is Engels.

Wat vind je van Nieuw Zeeland?

Ek is mal oor Nieu-Seeland, dit is werklik een van die mooiste lande wat ek al ooit gesien het. EK het sover elke oomblik hier geniet en die beeldskone natuur is iets wat ek elke dag waardeer.

Wat is het grootste verschil tussen Zuid Afrika en Nieuw Zeeland?

Die grootste verskil waaraan ek kan dink is dat almal in Nieu-Seeland gelyke geleenthede gebied word. As jy hard werk sal jy kan verbeter en bo uitkom, waar in Suid Afrika dit nie altyd die geval is nie.

Geef je iemand de schuld van apartheid?

Ek dink nie regtig aan Apartheid nie, end it is nie my plek om iemand te blameer nie, want ek was nie perssonlik aangeraak deur Apartheid nie. Ek was maar net 2 jaar oud toe eindig die Apartheid era, so nee ek blameer niemand, want ek was geen skade aangedoen nie.

Wat vind je van Nederlanders?

As ‘, Suid Afrikaner in ‘n vreemde land, is dit altyd lekker om mense te ontmoet wat jou taal verstaan. EK het wel baie Suid Afrikaner vriende, maar dit is lekker om iemand te ontmoet vanuit ‘n ander land wat in jou taal kan kommunikeer.

Wat kun je mensen aanbevelen te bezoeken in Zuid Afrika?

Ek het nog nie Suid Afrika gereis nie, maar ek sal defnitief aanbeveel dat mense die Kruger Nationale Park besoek, Kaapstad en defnitief die reis langs die westkust. Dit is ‘n baie mooi reis met al die natuur langs jou.

Hoe zie je je toekomst?

Ek voel baie positief as ek dink aan my toekoms in Nieu-Seeland, ek weet dat as ek my kant bring en hard werk kan ek enige iets bereik, en dit maak my baie gelukkig.

Voel je je veilig?

Dit is vreemd hoe veilig ek hier voel, Dit is die eerste keer in my lewe wat ek my huis kan verlaat sonder om dit te sluit, of wanneer ek in die aand laat huistoe stap van die werk af is ek nie bang iemand volg my nie, so ja ek voel baie veilig hier.

Ben je gelukkig?

Dit is ‘n groot hartseer om jou vriende en familie en als wat bekend is agter te los, en te trek na ‘n nuwe land wat heeltemal anders is. Ook die feit dat ek in my tweede taal moet lewe was n groot aanpassing, maar sover is ek nog nie een dag spyt nie. Ek is baie gelukkig om hier te kan woon, en ek kan eerlik se ek sal dit alles weer oor doen, Ek het van die beste mense hier ontmoet en ek kan werklik se dat ek geseend is om hier te kan woon.

14469693_10154502665068864_4209958758503825510_n

 

Samen met haar zus woont Shani in Franz Josef voor de komende 6 maanden. Shani is een fantastisch mens en ik hoop dat de toekomst er alleen maar rooskleurig uitziet.
Mocht je nou helemaal niks gesnapt hebben van het interview in het Afrikaans, maak je geen zorgen, we hebben het interview ook gedaan op beauty, beard and a backpack dus klik hier en lees het in het Engels.

 

 

One Comment on “In gesprek met…

  1. Pingback: A conversation with... - Beautybeardandabackpack

Geef een reactie

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *